Boshof 8340, Free State, South Arica

Vind meer hieroor uit....

Beisgheids Gids

Adverteer of soek besighede in en om Boshof

Akkommodasie

Gastehuise / B&B / Lodges

Attraksies / Tourisme

In en om Boshof

Meganies

Bande / Herstel werk

Res van besigheidsgids

Besigheidgids

OOR ONS

Geskiedenis van en besienswaardighede en ontspanningsgeleenthede op Boshof. Boshof is geleë in die Munisipale distrik van Lejweleputswa en huisves die administrasiekantore van die Tokologo plaaslike munisipaliteit. Dit is geleë op die R64 provinsiale pad, 120 km wes van Bloemfontein oor Dealesville en 55 km oos van Kimberley. Hierdie tipiese Vrystaatse plattelandse dorpie in in 1865 aangelê en gestig deur Dr Andrew Murray op die plaas Van Wyksvlei. Hierdie plaas is in 1839 gekoop deur 'n trekboer, D S Fourie van 'n Griekwa, Dawid Danster. In 1855 is dit weer verkoop aan die kerk en aangesien President J N Boshoff ingewillig het om as peetvader van hierdie nuwe dorp op te tree, word dit na hom vernoem (BOSHOF).

Ons dienste

Begin jou bloodstelling tot die Boshof Buzz Netwerk deur jou besighied te lys op ons webwerf. Ons nooi alle ondernemings in die Boshof, Hertzogville, Dealsville en ander gebiede uit om deel te word van BOSHOF BUZZ se aanlyn besigheidsgids. Ons begin die gids met ’n paar gratis voorbeelde van die verskillende afdelings sodat lesers kan sien hoe maklik dit is om inligting te bekom oor ondernemings in ons kontrei. ADVERTENSIES PRESTASIES NUUS EN NOG VELE MEER ...

24 uur per dag

7 dae 'n week

Blootsteling

koste-effektief

Services

Ons wil grag kans gee aan almal binne en buite Boshof om hulle advertensie 24 uur per dag te adverteer teen bilikke pryse per maand.

Kom ons staan saam en ondersteun die besighede in en om Boshof.

Kontak ons vir meer inligting

Advertensies

Begin jou bloodstelling tot die Boshof Buzz Netwerk deur jou besighied te lys op ons webwerf.

Read More

NUUS

Vir enige tourisme, gebeure, of intersante nuus gaan loer gerus na die opkomende gebeure in en om Boshof.

Read More

Prestasie van ons inwoners

Stuur vir ons jou "brag" stukkie vir Boshof Buzz. Dis altyd lekker om jouself in die koerant te kan sien.

Read More

Kontak Ons

Vir enige navra Epos ons by info@boshofbuzz.co.za

Kontak Ons hier
Facebook0
Follow by Email