Boshof 8340, Free State, South Arica

LYS JOU BESIGHEID

Begin jou bloodstelling tot die Boshof Buzz Netwerk deur jou besighied te lys op ons webwerf.

Ons nooi alle ondernemings in die Boshof, Hertzogville, Dealsville en ander gebiede uit om deel te word van BOSHOF BUZZ se aanlyn besigheidsgids. Ons begin die gids met ’n paar gratis voorbeelde van die verskillende afdelings sodat lesers kan sien hoe maklik dit is om inligting te bekom oor ondernemings in ons kontrei.

Die gids vorm deel van BOSHOF BUZZ se nuwe webwerf wat in die eerste paar weke van sy bestaan reeds baie fluks deur lesers besoek word. Al wat dit jou sal kos om in die gids gelys te word is ‘n aansluitingsfooi van R100 wat jou onderneming se naam en kontakbesonderhede onder ‘n spesifieke afdeling sal laat verskyn sowel as foto’s en ‘’n straat kaart sodat mense u onderneming kan besoek indien hulle meer inligting benodig . Daar is elke maand ‘n fooi van R100 betaalbaar. Ons het ook die “Featured Listing” gedeelte wat tien ondernemings die kans gee om elke maand eerste op die “sidebar” van die webtuiste te verskyn en sodoende dan meer aandag te trek.

As jy wil deel word van die besigheidsgids, stuur ‘n e-pos na info@boshofbuzz.co.za vir meer inligting, besoek die webwerf by www.boshofbuzz.co.za

Voordele van advertensie op die webtuiste

  1. Maak jou besigheid bekend aan meer kliënte
  2. Die aantal mense met internet groei elkedag.
  3. Spaar geld op advertensiekoste en druk van volkleurbrosjures.
  4. U besigheid is 24 uur per dag toeganklik
  5. Gedetailleerde inligting van u besigheid is 24 uur per dag beskikbaar aan u bestaande en potensiële kliënte.
  6. In teenstelling met advertensies in koerante en tydskrifte, kan jou aanbieding met die Boshof Buzz-webwerf nie verlore raak of weggegooi word nie.
  7. Die internet is die mees koste-effektiewe advertensie medium.

Kontak ons vir meer inligting.

0769046959
info@boshofbuzz.co.za


Terme :
1. Ek aanvaar dat ek op Boshof Buzz Besigheidsgids gelys gaan word (onderhewig aan die voorwaardes van Boshof Buzz WEB).
2. Ek aanvaar dat ek Maandeliks Boshof Buzz Besigheidsgids EEN e-pos gaan kry met 'n elektroniese nuusbrief van nuus wat die week gelaai is.
4. Maandelikse fooie word per debiet trekking verhaal of jaarliks betaal.

Facebook0
Follow by Email